Ons gemeente
Ons glo ...
Dordtse Leerreels
Kategismus
NGb
Fotoblad
Afrikaanse Protestantse Kerk Namakwaland Eredienste Elke Sondag word die volgende eredienste op die onderskeie plekke deur ons plaaslike leraar gehou. Om 09:00 op SpringbokOm 12:00 op Port NollothOm 16:30 op AggeneysOm 18:30 op Pofadder Bybelstudies Ons het twee Bybelstudie-groepe wat stil word rondom die Woord van God. Dinsdae om 19:00 op Springbok en Donderdae om 10:00 op Aggeneys by die onderskeie kerkgeboue. Verbondsonderrig Daar is elke Sondag Verbondsonderrig om 10:15 tot 11:00 in die kerkgebou op Springbok Leraar U is welkom om ons plaaslike leraar te kontak met enige navrae!Ds. JL Schutte
Eredienste Elke Sondag word die volgende eredienste op die onderskeie plekke deur ons plaaslike leraar gehou. Om 09:00 op SpringbokOm 12:00 op Port NollothOm 16:30 op AggeneysOm 18:30 op Pofadder Bybelstudies Ons het twee Bybelstudie-groepe wat stil word rondom die Woord van God. Dinsdae om 19:00 op Springbok en Donderdae om 10:00 op Aggeneys by die onderskeie kerkgeboue. Verbondsonderrig Daar is elke Sondag Verbondsonderrig om 10:15 tot 11:00 in die kerkgebou op Springbok Leraar U is welkom om ons plaaslike leraar te kontak met enige navrae!Ds. JL Schutte
Elke Sondag word die volgende eredienste op die onderskeie plekke deur ons plaaslike leraar gehou.
Om 09:00 op Springbok
Om 12:00 op Port Nolloth
Om 16:30 op Aggeneys
Om 18:30 op Pofadder
Ons het twee Bybelstudie-groepe wat stil word rondom die Woord van God.
Dinsdae om 19:00 op Springbok en Donderdae om 10:00 op Aggeneys by die onderskeie kerkgeboue.
Daar is elke Sondag Verbondsonderrig om 10:15 tot 11:00 in die kerkgebou op Springbok
U is welkom om ons plaaslike leraar te kontak met enige navrae!Ds. JL Schutte