Cheap Web Hosting | Free Web Hosting | Dedicated Servers | Windows Hosting | Free Web Space | Trade Show Displays | GoDaddy Coupon Codes | FrontPage Hosting | Business Hosting
cheap web hosting
Search the Web

Tuisblad






  


Afrikaanse Protestantse Kerk Namakwaland


Eredienste

Elke Sondag word die volgende eredienste op die onderskeie plekke deur ons plaaslike leraar gehou. 

Om 09:00 op Springbok

Om 12:00 op Port Nolloth

Om 16:30 op Aggeneys

Om 18:30 op Pofadder

Bybelstudies

Ons het twee Bybelstudie-groepe wat stil word rondom die Woord van God. 

Dinsdae om 19:00 op Springbok en Donderdae om 10:00 op Aggeneys by die onderskeie kerkgeboue.

 

Verbondsonderrig

Daar is elke Sondag Verbondsonderrig om 10:15 tot 11:00 in die kerkgebou op Springbok

Leraar

U is welkom om ons plaaslike leraar te kontak met enige navrae!
Ds. JL Schutte



Aantal besoekers: 19860